π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Soetkoekies (deur Vleismeule)
Tienie
Bestanddele
10 koppieβ 2.5 l
koekmeel10 teelepelβ 50 ml
bakpoeier1
knippie sout375 g
botter6
medium eiers3 koppieβ 750 ml
suiker1 koppieβ 250 ml
roomΒ½ koppieβ 125 ml
melkMetode
1
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
2
Vryf botter in die meelmengsel in.
3
Klits eiers en suiker saam.
4
Voeg room en melk by die eiermengsel en klits net effens.
5
Voeg die eiermengsel by die meelmengsel en meng tot 'n hanteerbare deeg.
6
Bespuit panne met Spray en Cook.
7
Verwyder die lem en siffie uit die meule.
8
Twee persone word aanbeveel om netjiese, eweredige koekies te vorm wat op mekaar geplak kan word.
9
Gebruik 'n mosterdblikkie as maat en sny die koekies vΓ³Γ³r bak.
10
Bak 15 minute by 200 Β°C op die 4e rakkie van onder.
Graderings
Gee 'n telling: