π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Spinasie met Wortels
Ma se ou resepte (by een van haar susters gekry)
Uit Ma se ou resepte, by een van haar susters gekry.
Bestanddele
2 koppieβ 500 ml
gerasperde wortels1
eier, goedgeklits1 teelepelβ 5 ml
sout250 g
spinasie, fyngesny2 eetlepelβ 30 ml
botter, gesmeltsout en peper na smaak
witsous, vir bediening
Metode
1
Meng wortels, eier en sout saam.
2
Skep die wortelmengsel in 'n gesmeerde bakskottel.
3
Meng spinasie (rou en fyngesny), gesmelte botter, sout en peper na smaak saam.
4
Skep die spinasiemengsel bo-op die wortels in die bakskottel.
5
Plaas die deksel op die bakskottel en bak vir sowat 'n uur in die oond by 180 Β°C.
6
Bedien warm met witsous.
Graderings
Gee 'n telling: