Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Spinasie met Wortels

Ma (by een van haar susters gekry)

Uit Ma se ou resepte, by een van haar susters gekry.

Bestanddele

2 koppieβ‰ˆ 500 ml
gerasperde wortels
1
eier, goedgeklits
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
sout
250 g
spinasie, fyngesny
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
botter, gesmelt
sout en peper na smaak
witsous

Metode

1

Meng wortels, eier en sout saam.

2

Skep die wortelmengsel in 'n gesmeerde bakskottel.

3

Meng spinasie (rou en fyngesny), gesmelte botter, sout en peper na smaak.

4

Skep die spinasiemengsel bo-op die wortels.

5

Plaas die deksel op die bakskottel en bak vir sowat 'n uur in die oond by 180 Β°C.

6

Bedien met witsous.

Graderings
Gee 'n telling: