๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Telefoonpoeding
Annetjie Bodenstein
Bestanddele
3 koppieโ 750 ml
koekmeel2
eiersยผ koppieโ 63 ml
botterยฝ koppieโ 125 ml
melk2 teelepelโ 10 ml
koeksoda2ยฝ teelepelโ 13 ml
gemmerยผ koppieโ 63 ml
stroop2ยฝ eetlepelโ 38 ml
suikerSous
3 koppieโ 750 ml
water3 koppieโ 750 ml
suikerMetode
1
Meng die koekmeel, koeksoda en gemmer saam in 'n mengbak.
2
Klits die botter en suiker saam tot romerig, voeg dan die eiers een vir een by.
3
Voeg die stroop by die botter-mengsel en meng goed.
4
Voeg die droรซ bestanddele en melk beurtelings by die botter-mengsel en meng tot 'n gladde beslag.
5
Maak die sous deur die water en suiker saam te kook tot die suiker opgelos het.
6
Gooi die beslag in 'n gesmeerde bakskottel en bak in 'n voorverhitte oond teen 180ยฐC tot gaar (ongeveer 35โ40 minute).
7
Skep die poeding in 'n skottel uit en gooi die warm stroofsous oor.
8
Bedien warm of koud.
Graderings
Gee 'n telling: