π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Thai Prawns
Bestanddele
2 kgβ 2000 g
bevrore, skoongemaakte, pre-cook prawns (Pick 'n Pay)1
klont botter1 pakkie
Thai Coconut Prawn Curry sousrys, gekook vir bediening
Metode
1
Plaas die bevrore prawns in 'n vergiettes en gooi kookwater oor. Laat staan om volledig te dreineer.
2
Verhit 'n elektriese braaipan en smelt 'n klont botter daarin.
3
Voeg die gedreineerde prawns by en braai-stoom redelik vinnig vir ongeveer 7 minute β as die kop afbreek, is dit gereed.
4
Vermy te stadige kook, anders vorm te veel water.
5
Skep die gaar prawns met 'n gaatjieslepel uit die pan.
6
Berei die 'Thai Coconut Prawn Curry'-sous voor volgens die aanwysings op die pakkie.
7
Meng die sous met die gaar prawns.
8
Bedien warm met gekookte rys.
Graderings
Gee 'n telling: