Lekker Eet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekker Eet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Weekplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings

๐Ÿ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Trifle

Vanaf 'Trumps' glanskersies pakkie
โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿฎ Nageregte๐Ÿ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

1
(80 g) pakkie rooi jellie
1
(80 g) pakkie groen jellie
1
(375 g) blik karamelkondens
1
(200 g) pakkie Tennisbeskuitjies
1
(410 g) blikkie vrugteslaai
500 ml
dik vla
250 ml
vars room
100 g
pekaneute, stukkies
1
(75 g) houertjie sjokolade vermicelli
1
(200 g) pakkie glanskersies

Metode

1

Maak jellie apart aan volgens voorskrifte op pakkie.

2

Giet 'n bietjie van een van die jellies op die bodem van 'n vierkantige, deurskynende glasbak.

3

Laat in yskas om te stol.

4

Verkoel res van jellies om te stol. Sny gestolde jellie in blokkies.

5

Dreineer vrugteslaai.

6

Smeer karamel op beskuitjies en pak 'n laag op die gestolde jellie in die glasbak.

7

Gooi 'n dik laag vla oor.

8

Rangskik van die vrugteslaai, neute en kersies bo-op.

9

Bedek met 'n laag jellie blokkies.

10

Herhaal die lae soos verkies.

11

Verkoel koekstruif tot gestol.

12

Voor opdiening, klop room en smeer bo-op.

13

Garneer met stukkies kersies en vermicelli.

Graderings
Gee 'n telling: