π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tunatert
Miena
Bestanddele
6
snye wit of bruin broodΒ±1Β½ koppie melk (genoeg om sagte pasta te maak met brood)
1
groot ui, gerasper2 blikkie
tuna, gedreineer2
eiersΒ½ pakkie
sampioensoppoeier, gemeng met Β±2 eetlepels melkbietjie bietjie
Gemengde Kruie (Mixed Herbs)gekapte pietersielie
gerasperde kaas (vir bo-oor)
Metode
1
Bring die melk en brood net tot kookpunt in 'n groot kastrol.
2
Verwyder van die hitte.
3
Meng die ui, tuna, eiers, sampioensoppoeier (gemeng met Β±2 eetlepels melk), kruie en pietersielie saam met die broodmengsel.
4
Skep die mengsel in 'n vlak gesmeerde vuurvaste bak.
5
Bak by 180Β°C vir Β±1 uur tot gaar. Toets of gaar.
6
Strooi gerasperde kaas bo-oor en laat dit net smelt.
7
Bedien warm met slaai as 'n ligte ete.
Graderings
Gee 'n telling: