π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Varknek
Sarie van Rensburg
Bestanddele
1
ontbeende varknekmayonaise (na smaak)
chutney (na smaak)
Metode
1
Vra die slagter vir 'n ontbeende varknek.
2
Smeer die varknek mildelik met mayonaise en chutney.
3
Bedek die varknek styf met foelie.
4
Bak in die oond tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: