π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Varkvelletjies
Pa
Bestanddele
varkvelletjies (na smaak, genoeg vir 4β6 porsies)
water (genoeg om te bedek)
1 eetlepelβ 15 ml
asynsout na smaak
fyn naeltjies na smaak
borrie na smaak
rooipeper na smaak
uie (na smaak, in skywe gesny)
aartappels (na smaak, in blokkies gesny)
Metode
1
Was en skeer die varkvelletjies goed indien nodig.
2
Sny netjies in blokkies.
3
Kook in water met 1 eetlepel asyn, sout, fyn naeltjies, borrie en rooipeper tot sag.
4
Roer om vasbrand te voorkom.
5
Voeg uie by en hou aan kook.
6
Voeg aartappels by ongeveer Β½ uur voor bediening.
7
Kook stadig tot alles gaar is.
β¨ Tienie SΓͺ
Nie in stoompot nie, word slym! Nie in ysterpot nie, asyn en yster maak vleis en sous amper swart. Nie masala nie.
Graderings
Gee 'n telling: