π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Varkvleisdis
Nellie Ellis
Bestanddele
2
uie, gekap3
knoffelhuisies, fyngekap1 teelepelβ 5 ml
gemmer2 eetlepelβ 30 ml
olie2 teelepelβ 10 ml
soutΒ½ teelepelβ 3 ml
paprika2 eetlepelβ 30 ml
koekmeel1 kgβ 1000 g
varkvleisblokkiesΒ½ koppieβ 125 ml
rosyne500 ml
suurmelk of vleissous6
naeltjies2
stukke kaneelMetode
1
Smoor uie, knoffel en gemmer in olie. Skep uit en hou eenkant.
2
Meng sout, paprika en meel en sprinkel oor vleis.
3
Braai vleis in oorblywende olie tot bruin.
4
Skep uiemengsel terug by die vleis.
5
Voeg rosyne en suurmelk of vleissous by.
6
Sit naeltjies en kaneel in 'n speserysakkietjie en kook saam met die vleis.
7
Prut oor baie lae hitte tot vleis sag is.
8
Verwyder speserysakkietjie. Bedien met rys en groente.
Graderings
Gee 'n telling: