π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vinnige Vrugtehappies
Frieda Pretorius
Bestanddele
125 g
botter150 g
droΓ« vrugtekoekmengselΒ½ koppieβ 125 ml
suikerskil van 1 suurlemoen, fyngerasper
sap van 1 suurlemoen
1
eier1 pakkie
(200 g) tennisbeskuitjiesMetode
1
Smelt botter in 'n kastrolletjie.
2
Voeg vrugtemengsel, suiker, suurlemoensap en skil by en prut oor lae hitte vir 10 minute.
3
Roer gedurig.
4
Klits eier. Roer baie vinnig in die vrugtemengsel in en kook tot mengsel dik is.
5
Maak beskuitjies fyn en meng in die vrugtemengsel in.
6
Druk mengsel in 'n 25 cm x 15 cm pan en laat afkoel in yskas.
7
Sny nou blokkies van 5 cm x 2,5 cm.
β¨ Tienie SΓͺ
Lewer 2Β½ dosyn.
Graderings
Gee 'n telling: