Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Vrugte-Koelkaskoekies

Santie Henderson, st. 10 in 1993

Resep van Santie Henderson, st. 10 in 1993.

Bestanddele

115 g
botter
100 g
bruinsuiker
100 g
kersies, fyngesny
75 g
rosyne, pitloos
1
blik kondensmelk
5 ml
vanielje
2
pakke tennisbeskuitjies

Metode

1

Smelt botter en bruinsuiker saam in 'n groot kastrol.

2

Roer kondensmelk en vanielje by en haal van stoof af.

3

Breek tennisbeskuitjies in stukkies.

4

Voeg die gebreekte beskuitjies, kersies en rosyne by die mengsel en meng goed.

5

Druk die mengsel in 'n gesmeerde bak vas en laat in die yskas afkoel.

6

Sny in blokkies en bewaar in die yskas of vries.

Graderings
Gee 'n telling: