HOOFSTUK 03
π Vleis & Pluimvee
Van ons klassieke vleisgeregte tot maklike eenpot-etes β die hart van die Afrikaanse kombuis.
21 / 113 resepteΒ· 3 wenke/inligting
Wenke & Inligting
π‘ Wenk / Info
Afkook van Wildsvleis vir Vleispasteitjies
π‘ Wenk / Info
Boud van Jong Koedoe Biltong Gesny
Boud van jong koedoe biltong gesny op 11 April 2008.
π‘ Wenk / Info
Gekoopte Beespens
Tydens Safari-ete 7 November 2003 het dominee 4 bokse van 12 kg elk @ R15/kg by Burtie se slaghuis as skenking aan die kerk gekry. Was bevrore en verpak. Ek hetβ¦
Resepte
Het jy 'n resep om te deel?
Stuur jou resep vir Vleis & Pluimvee in.